Administration Controller urgently required: APPLY HERE
Kern doel van die pos:
Die doel van die pos is om van die begin van ‘n transaksie tot die einde te verseker alle komponente van die transaksie korrek hanteer is. Die spreiveld behoort aan die einde van elke transaksie (i.e na betaling ontvang is) ‘n wins/verlies aan te dui
Minimum Vereistes:
Graad 12
B –Graad of Diploma in Landbou Ekonomie sal voordelig wees
1-2 Jaar toepaslike ondervinding
Bestuurderslisensie
Vaardighede:
Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
Rekenaarvaardig (MS word, excel)
Vermoë om onder druk te werk
Goeie interpersoonlike vaardighede
Rekenkundige insig
Syfervaardig
Verantwoordelikhede:
ESC – Uitreik van Safex en Silo sertifikate, kanselasies van sertfikate (Asook fakture uitreik vir opbergkoste)
Fisiese lewerings aan JSE
SAFEX Vooraad bevestiging (15de) (Maandeliks)
Kontrak bestuur & kontrole (Daagliks): (Graan en Lusern)
Geliewe u aansoek as onsuksesvol te beskou indien u nie binne 14 dae van ons verneem het nie.
Main purpose of the position:
The purpose of the post is to ensure that all components of the transaction are handled correctly from the beginning of a transaction to the end. The spreadsheet should indicate a profit/loss at the end of each transaction (ie after payment is received)
Minimum Requirements:
Grade 12
B Degree or Diploma in Agricultural Economics will be advantageous
1-2 years of relevant experience
Valid driver’s license
Skills :
Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
Computer literate ( MS Word, Excel)
Good interpersonal skills
Accounting insight
Numeric skills
Ability to work under pressure
Responsibilities:
ESC – Issuing of Safex and Silo certificates, cancellation of certificates (As well as issuing invoices for storage costs)
Physical deliveries to JSE
SAFEX Stock Confirmation (15th) (Monthly)
Contract management & control (Daily): (Grain and Lucerne)
Please consider your application unsuccessful if you have not heard from us within 14 days. Apply Now
Source: ijobs
No comments:
Post a Comment